Van sprokie tot tragedie in die kollig

Van sprokie tot tragedie in die kollig

2.33 (3 ratings by Goodreads)
By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Die tragedie wat op Valentynsdag 2013 Reeva Steenkamp se lewe kortgeknip en Oscar Pistorius se status as internasionale sportheld aan skerwe laat spat het, en die ongekende mediadekking van die sensasionele moordverhoor daarna, het verreikende gevolge op vele terreine gehad. Soos nog nooit tevore nie het die kollig geval op fasette wat ons lewens op talle terreine raak: die manier waarop regspleging in Suid-Afrika geskied; hoe sosiale en nuusmedia opinies genereer, beinvloed en rapporteer; die publiek se obsessie met heldestatus; en die intriges wat van minnaars moordenaars maak. Vir hierdie boek het Ilse Salzwedel deur 'n vloedgolf menings gesif om sin te maak van die Oscar-saak. 'n Fassinerende prentjie ontvou waarin sleutelaspekte ontleed word, soos die belang van forensiese besonderhede, die kundigheid van polisie- en regsbeamptes, die rol van die staat en die verdediging in die hof, die effek van mediadekking op die publiek se persepsies, en nog meer. In die toeganklike, nugtere en nie-sensasionele styl waarvoor die gerespekteerde joernalis bekend is, vra die skrywer: watter lesse hou 'n tragedie soos hierdie in vir vandag se samelewing?
show more

Product details

  • Paperback | 176 pages
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143539086
  • 9780143539087

About Ilse Salzwedel

Ilse Salzwedel is 'n bekende vryskutjoernalis van Johannesburg, met jare se ervaring van die Suid-Afrikaanse media. Sy is aanbieder van Skrywers en boeke wat weekliks op RSG uitgesaai word. Sedert 2011 het sy vier boeke gepubliseer: Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee; Bloedsusters; Die onvertelde stories van Afrikaans en Selna Visser: my hel in Dubai. Sy het verskeie toekennings vir haar skryfwerk ontvang.
show more

Rating details

3 ratings
2.33 out of 5 stars
5 0% (0)
4 0% (0)
3 33% (1)
2 67% (2)
1 0% (0)
Book ratings by Goodreads
Goodreads is the world's largest site for readers with over 50 million reviews. We're featuring millions of their reader ratings on our book pages to help you find your new favourite book. Close X