Tweede skeppende inkleurboek

Tweede skeppende inkleurboek : Nog ontspanningsterapie vir besige mense

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Gebruik hierdie inkleurpaspoort en skep 'n weg na kalmte en vrede in jou gemoed. Dieselfde skrywer en illustreerder van Skeppende inkleurboek het 'n tweede boek, propvol delikate handgetekende tonele uit die natuur en dekoratiewe wereld, geskep. Wanneer jy hierdie manjifieke illustrasies invul met kleur behoort jou kreatiwiteit aangewakker te word terwyl jy terselfdertyd sal oefen om met aandag diep betrokke by jou eie kreatiewe proses te raak. Waar jy jou ook al sou bevind, kalmeer jou gemoed en werk spanning tee deur aandagtig elke illustrasie in te vul met kleur.
show more

Product details

  • Paperback
  • 148 x 210mm | 190g
  • Pan MacMillan
  • Illovo, South Africa
  • Afrikaans
  • 1920629556
  • 9781920629557