Stories Wat Gogo My Vertel Het

Stories Wat Gogo My Vertel Het

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

In byna elke dorpie in Afrika woon 'n storieverteller. Dit is nie haar werk om stories te vertel nie. Bedags is sy dalk 'n Gogo (of ouma), 'n onderwyser, boer of naaldwerkster. Maar saans om die vuur sal die kinders, ou vriende, bure en reisigers in 'n kring om haar kom sit. Dan sal sy vir hulle vertel van die ou dae toe die aarde nog jonk was, toe die mens 'n jagter-versamelaar was en toe die diere nog wild en vry rondgeswerf het.
show more

Out of ideas for the holidays?

Visit our Gift Guides and find our recommendations on what to get friends and family during the holiday season. Shop now .

Product details

  • Paperback
  • 172 x 235mm | 393g
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143025899
  • 9780143025894