Sorg

Sorg

4.1 (10 ratings by Goodreads)
By (author) 

Currently unavailable

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

In die begin het die Skepper die hemel en die aarde geskape, en toe Hy by die Klein-Karoo kom, se Hy: "Laat daar bruin, harde grond, vaal bossies en klippers wees." Toe maak Hy 'n bietjie te veel daarvan en dit strek vir tweehonderd myl lank en eenhonderd myl breed. Ewentwel. Op die vyfde dag het Hy die diere geskep, en vir afleiding en aardigheid maak Hy sommer die koddige volstruis. Die sesde dag maak hy die mense, en toe hy die Khoi en die San in die Karoo neersit, wil hulle hulle doodlag vir die Groot Volstruis met sy lang nek en sy eierlyf. Net daar vererg die Groot Volstruis hom en sweer wraak teen die nasate van die mens, tot in die verste geslag. Die wraak tref Hendrik van der Westhuizen, uithaler jong boer van die Oudtshoorn-distrik, op die vooraand van sy troue met die hovaardige Isabella Fourie, toe hy halsoorkop verlief raak op die pragtige bediendemeisie Eva Damon. Maar die instink van sorg, grond en erf loop te sterk in Hendrik, en hy word verskeur tussen plig en liefde. Toe die volstruisveerbedryf later, nadat dit hoog opgelig het, hard laat val, kry die Groot Volstruis sy finale hou in.
Eers met Hendrik en Eva se nageslag, toe Danie van der Westhuizen, argeoloog, en Tessa van der Westhuizen, verloopte kunstenaar, by die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn ontmoet, word al die ou spoke opgejaag.
show more

Product details

  • Paperback | 207 pages
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143025198
  • 9780143025191

Rating details

10 ratings
4.1 out of 5 stars
5 30% (3)
4 50% (5)
3 20% (2)
2 0% (0)
1 0% (0)
Book ratings by Goodreads
Goodreads is the world's largest site for readers with over 50 million reviews. We're featuring millions of their reader ratings on our book pages to help you find your new favourite book. Close X