Ruimland: Graad 8 / Standerd 6

Ruimland: Graad 8 / Standerd 6

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Ruimland is n unieke taal en leesreeks vir Afrikaans hooftaal Die reeks fokus op die spesifieke uitkomste vir die leerarea Taal, geletterdheid en Kommunikasie en integreer ook ander leerareas soos Lewensorientasie en Wiskundige geletterdheid. Die reeks ontwikkel kritiese denke, bevorder visuele geletterdheid en is geskik vir groep- en individuele take. Dit sluit ook nou aan by die ind se ervaringsveld en vorm deel van n reeks wat strek van Graad 1 tot Graad 12. Die Ruimland leerderboeke is n holistiese benadering tot taalonderrig. In die Ruimgids Onderwysersgidse word, direkte leiding aan die onderwyser gegee oor Kurrikulum 2005, metodologie en deurlopende assessering.show more

Product details

  • 12-17
  • Book
  • 167 x 240 x 10mm | 64g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • Re-issue
  • 0636011194
  • 9780636011199