Pierewiet Leesreeks: Gr 2: Pierewiet Kaarte Kurrikulum 2005

Pierewiet Leesreeks: Gr 2: Pierewiet Kaarte Kurrikulum 2005

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Die teks is gemoderniseerd en vrae is bygevoeg om 'n wyer spektrum van interpretasie te dek. Volkleur illustrasies sal die kind prikkel om die teks te lees. Die leerleesprogram is ontwikkel volgens die vermoens van die ontwikkelingsvlak van die kind. Gebaseer op die klankmetode. Ook geskik vir gebruik deur niemoedertaalsprekers. Unieke heelbreinbenadering. Graad 1 tot 3: Leesboekies met pragtige volkleurillustrasies. Elke leesles word vergesel van prikkelende vrae en takies om die onderwyser se taak te vergemaklik. Pretboeke vir elk van die eerste drie skooljare, met die oog op die vaslegging van die lees- en skryfproses. Onderwyserspakket en Leerlingpakket vir Graad 1.show more

Product details

  • 12-17
  • Book
  • 229 x 322mm | 180g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0636033678
  • 9780636033672