Pienk Traaisiekel

Pienk Traaisiekel

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Die boek is eiesoortige kontreikuns en gebruikersvriendelik. Moolman se fyn waarnemings-vermoe en eietydse woordgebruik gee aan die boek 'n karakter van sy eie. Vertellings word aangevul met ou foto's en elke foto vertel sy eie storie en maak vergete beelde en emosies wakker. In die woorde van die radio-veteraan, Fanus Rautenbach: "...'n prettige boek vol herinnering en onvergeetlike kitsch. Die boek is nie sommer nie - dis erfgoed. Die Pienk Traaisiekel is die voertuig waarmee 'n era ontsluit word.
show more

Product details

  • Paperback | 112 pages
  • Vanderbijlpark, South Africa
  • Afrikaans
  • 0620372656
  • 9780620372657