Partytjietyd!

Partytjietyd! : Pret Idees Vir Kinderpartytjies

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Almal moet 'n kinderpartytjie geniet - ook die ouers van die verjaardagmaat, en kinders met voedselallergiee of ander probleme soos diabetes. Partytietyd! is vol idees vir partytjies vir kinders van een tot 12. Besonderhede word gegee vir partytjies volgens temas, met voorstelle vir uitnodigings, versierings, 'n spesiale verjaardagkoek, soet en southappies, iets te drinke en nagereg, alles temagebaseer. Daar is ook spesifieke partytjievoorstelle vir jong tieners. Die algemene inleiding dek die praktiese reelings betrokke by 'n kinderpartytjie en gee volop wenke en idees vir kortpaaie. Speletjies en aktiwiteite is 'n noodsaaklike deel van jou kind se spesiale dag; dit word afsonderlik volgens ouderdomsgrope bespreek. Daar is immergroen basiese resepte wat deurgaans gebruik word, en 'n afdeling met voorstelle om partytjies ook vir kinders met voedselallergiee toeganklik te maak.
show more

Product details

  • Paperback | 96 pages
  • 195 x 261mm | 370g
  • Metz Press
  • Bellville, South Africa
  • Afrikaans
  • 1875001654
  • 9781875001651

Table of contents

Kinderpartytjies; gogga-gedoentes; seerower-skattejag; feesdag in feetjieland; avonture in die woud; ruimtereis; diere-maniere; hansworskaperjolle; spokery; wat 'n pragtige hoed!; abrakadabra; kom vlieg saam; wetenskappret; tienerpartytjies; hamburgerpartytjie; pannekoekpartytjie; pizzapartytjie; om die foundue-pot; speletjies en vermaak; basiese respete; voedselallergiee; diagramme.
show more