Nuwe Decoupage

Nuwe Decoupage

By (author)  , By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Tradisionele decoupage het 'n nuwe fase binnegegaan en hierdie titel is die vrug van maande se toegewyde eksperimentering met nuwe tegnieke, materiaal en produkte. Dit bevat die jongste ontwikkelings op hierdie gebied en verskeie variasies op meer tradisionele tegnieke. Uiteenlopende items soos keramiek- en porseleinbakke en -koppies, 'n portefeuljetas, 'n duvetsloop en 'n toiletsitplek is met verskieie nuwe en aangepaste decoupage-tegnieke en -afwerkings versier. Tegnieke en afwerkings wat geillustreer word, sluit in servet-decoupage (respousse sowel as papiervlakwerk), decoupage op papier-macheen seep, illumineerwerk, en decoupage uit die natuur met geparste blomme en blare, skulpe en vere. Daar is 'n afdeling oor herwinning met decoupage en elke hoofstuk is propvol wenke oor hoe jy jou nuutgevonde vaardighede kan gebruik om 'n onbeperkte verskeidenheid items te versier.show more

Product details

  • Paperback | 112 pages
  • 194 x 259mm | 420g
  • Metz Press
  • Bellville, South Africa
  • Afrikaans
  • 1875001794
  • 9781875001798

Table of contents

Om te begin; voorbereiding; nuwe tegnike; lys van verskaffers.show more