Metaalkuns

Metaalkuns : Meer as 30 Stap-vir-stap Projekte Vir Die Huis

  • Mixed media product

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Hierdie titel sal jou met nuwe oe na metal en staal laat kyk. Jy kan uit enige afvalmetaal, staal en draad 'n groot verskeidenheid nuttige gebruiks- en dekoratiewe items vir die huis skep. Hou jou oe oop vir 'n verskeidenheid staalvorms, -balletjies, halwe balletjies, vierkantige en ronde stawe, paalkoppies, piramides en nuwe of self ou geroeste sifdraad met verskillende patrone en verskillende groottes ogies en openinge. Metaalkuns bevat 'n magdom idees om jou te inspireer om ook jou eie ontwerpe uit afvalmetaal te skep, of bloot gewone gebruiksmetaal vir iets heeltemal anders aan te wend.show more

Product details

  • Mixed media product | 92 pages
  • 195 x 260mm | 335g
  • Metz Press
  • Bellville, South Africa
  • 187500162X
  • 9781875001620