Lees, Gesels En Skryf: Gr 3

Lees, Gesels En Skryf: Gr 3

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Hierdie reeks boekies is opgestel in ooreenstemming met die gees en die inhoud van die nuwe leerplanne vir al vier provinsies en Suidwes-Afrika. Ons uitgangspunt met hierdie reeks is dat 'n taal, veral 'n tweede taal, net behoorlik aangeleer kan word deur daarna te luister, dit te lees, dit te skryf. Aangesien die hoofdoel van alle taalonderrig die doeltreffende Gebruik van die taal is, moet die taalstudie dus op die Lewende taal toegespits wees. Die patroon van elke les is: A. 'n Tekening wat as uitgangspunt vir elke Les dien. Die veronderstelling is dat die onderwyseres hier, veral, 'n besondere rol sal speel. B. Se, vra, antwoord, luister en later - lees. Hierdie afdeling vna elke les vloei voort uit A. C. Klankdril om die leerling van vroeg af reeds te leer om seker klanke korrek uit te spreek.show more

Product details

  • 12-17
  • Paperback | 70 pages
  • 136 x 212mm | 25g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0636004643
  • 9780636004641