Lees, Gesels En Skryf: Gr 11 - 12

Lees, Gesels En Skryf: Gr 11 - 12 : Afrikaans Tweede Taal

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Ons uitgangspunt met die handleiding wat ons hier aanbied, is dat die tweede taal slegs behoorlik aangeleer kan word deur daarna te LUISTER, dit te LEES, dit te PRAAT en dit te SKRYF. Die hoofdoel van alle taalonderrig is per slot van sake die doeltreffende GEBRUIK van die taal, en daarom het ons ook daarna gestrewe om hierdie boek so prakties moontlik saam te stel. Omdat die gebrek aan die voldoende woordeskat een van die grootste struikelblokke by die aanleer van die tweede taal is, het ons die keuse van onderwerpe vir hierdie doel so omvattend en interessant moontlik probeer maak. Daarom is die metode van assosiasie en herhaling hier toegepas, m.a.w., die gedagtes, sinne en woordeskat is alles om een sentrale onderwerp gegroepeer en word dit in die daaropvolgende oefeninge gebruik, m.a.w. binne die konteks.show more

Product details

  • 12-17
  • Paperback | 346 pages
  • 136 x 212mm | 65g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 4th edition
  • 0636007960
  • 9780636007963