Kort Dramas vir 'n nuwe geslag: Grade 9

Kort Dramas vir 'n nuwe geslag: Grade 9

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Die kort dramas in hierdie bundel is relevant vir 'n nuwe geslag Suid-Afrikaanse leerders, aangesien die temas verband hou met alledaagse werklikhede. Die fokus is op werklike konfliksituasies, probleemoplossing deur middel van kreatiewe denke, gewone mense in 'n verskeidenheid kontekste en outentieke kommunikasie. 'n Aantal komiese dramas verleen 'n ligter sy aan hierdie tradisioneel ernstige genre. Die bundel bestaan uit splinternuwe dramas en verwerkings van kortverhale van bekende internasionale en Suid-Afrikaanse skrywers soos Roald Dahl, Chinua Achebe en Riana Scheepers. Al die verwerkings sluit die elemente van dramas soos dramatiese struktuur, die motoriese moment, ens. in sodat leerders reeds aan die einde van Graad 9 blootgestel word aan die letterkundeterme wat in Graad 10-12 aangespreek word.
show more

Out of ideas for the holidays?

Visit our Gift Guides and find our recommendations on what to get friends and family during the holiday season. Shop now .

Product details

  • Paperback | 96 pages
  • 148 x 210mm | 120g
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0636074838
  • 9780636074835