Jock Van Die Bosveld

Jock Van Die Bosveld : Picture Flat

Currently unavailable

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

In die Bosveld kan elke dag 'n avontuur wees as jy weet waar om te soek! Dis pret om te verken en dis pret om vry te wees - veral as jou naam Jock is en jy iets nuuts agter elke klip en bossie kan ontdek. Maar wat se sy ma altyd? Wees versigtig en wees wakker! 'n Miskruier kan jou maat wees en ou vlakvark is dalk vriendelik ...maar 'n arend is 'n ander storie! In die Bosveld kan elke dag 'n avontuur wees as jy weet waar om te soek! Dis pret om te verken en dis pret om vry te wees - veral as jou naam Jock is en jy iets nuuts agter elke klip en bossie kan ontdek. Maar wat se sy ma altyd? Wees versigtig en wees wakker! 'n Miskruier kan jou maat wees en ou vlakvark is dalk vriendelik ...maar 'n arend is 'n ander storie!show more

Product details

  • Paperback
  • 215 x 260mm | 138g
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143527665
  • 9780143527664