Jock Van Die Bosveld

Jock Van Die Bosveld : Romanverwerking

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Fitz kyk na die hondjie voor hom. 'Dis nie die een wat ek wil he nie! Hierdie is die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig - die kampioen!' Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. 'Moenie na sy grootte kyk nie!' Hy slaan op sy eie borskas. 'Dis wat binne is wat saak maak! En wat binne is, is sy hart!' Dis die 1870's in Suid-Afrika - en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na die pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag ...maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid - mensmoeilikheid - en leer dat dit die hart van 'n kampioen verg om selfs in lewensgevaar 'n ware en getroue vriend te wees.show more

Product details

  • Paperback
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143527649
  • 9780143527640