Houtkuns Verftegnieke En Afwerkings

Houtkuns Verftegnieke En Afwerkings : Met Meer as 40 Stap-Vir-Stap Projekte

By (author)  , By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Benewens duidelike stap-vir-stap aanwysings en foto's en pragfoto's van elke voltooide kunswerk, is daar nuttige patroneen ontwerpe wat jy kan gebruik op jou pad na roem. Die titel oorbrug die gaping tussen kuns en handwerk met maklike handwerktegnieke wat enigeen kan gebruik vir treffende skilderye. Jy kan dit ook doen - jy moet net weet hoe!show more

Product details

  • Paperback | 128 pages
  • 194 x 258mm | 440g
  • Metz Press
  • Bellville, South Africa
  • Afrikaans
  • 1875001891
  • 9781875001897

Table of contents

Eenvoudige engel; tuinengel; klassieke engel; feetjie-engel; kersfeesengel; plaasengel; primitiewe engel; kombuisengel; etniese engel; kombinasie-engel; ma's is liefde; ma's gee om; pa in beheer; liewe pa; ouma se reels; oupa weet al's!; alles groei in liefde; na die viswaters!; my ouma se; altyd maats; prrr-fekte vriende; meisies is spesiaal; slegs seuns; mollige Mollie; mooooenie steur nie; 'n bielie van 'n bul; hier kiep-kiep; ooi-nooi; altyd by mekaar; meer om life te he; 'n helpende hand; almal welkom; voelhokkies; naaldekoker; vrugtevlieg; vet padda; wurm; slak; langbeenpadda; blom; seenwense; potte vol liefde.show more