Gesondheidsopvoeding Vir Almal: Gr 5

Gesondheidsopvoeding Vir Almal: Gr 5

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Hierdie handboek is volgens die jongste voorgeskrewe kernsillabus vir Suidelike Afrika opgestel. Die doel van Gesondheidsopvoeding is eerstens om goeie gesondheidsgewoontes by die kind te ontwikkel. Om die kind se medewerking in hierdie verband te kry, is dit nodig dat hy die bou en die werking van sy liggaam in so 'n mate begryp dat die gesondheidsreels vir hom sinvol is. Hy moet ook leer dat die gesondheid en die geluk van die samelewing noodsaaklik is en dat eie gesondheid en geluk nie net daartoe kan bydra nie, maar ook in 'n groot mate daarvan afhanklik is. Openbare gesondheidsgewoontes is dus net so belangrik soos persoonlike gesondheidsgewoontes. Hierdie handboek is bedoel om as bron te dien van antwoorde wat die leerling mag soek op probleme waarmee hy in sy ontwikkelingsjare gekonfronteer word.show more

Product details

  • Paperback | 76 pages
  • 148 x 210mm | 42g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0636001113
  • 9780636001114