Geskiedenis Toe En Tans: Gr 6

Geskiedenis Toe En Tans: Gr 6

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Hierdie reeks Geskiedenishandboekies is spesiaal opgestel om aan die vereistes van die nuwe sillabusse vir die Senior Primere Afdeling te voldoen en sluit aan by die boekies wat reeds in die Junior Sekondere Afdeling gebruik word. Die sillabus begin met die Groot Trek, een van die vername gebeurtenisse in die geskiedenis van ons land, wat gelei het tot die vestiging van onafhanklike Republieke in die noorde. Daarop volg die pogings om die Britse kolonies en die Republieke te verenig; dit lei tot Uniewording in 1910 en, na 'n halwe eeu, loop dit in 1961 op Republiekwording uit. Intussen word ook die vestiging van die Swart nasies in Suid-Afrika behandel. Alleen 'n oorsigtelike behandeling van hierdie werk word verland maar dis belangrik dat die leerling gelei word om die oorsaaklike verband tussen die gebeurtenisse raak te sien en te verstaan.show more

Product details

  • 12-17
  • Paperback | 150 pages
  • 168 x 238mm | 50g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0636010694
  • 9780636010697