Geskiedenis Toe En Tans: Gr 4

Geskiedenis Toe En Tans: Gr 4

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Hierdie reeks Geskiedenisboekies is spesiaal opgestel om aan die vereistes van die nuwe sillabusse vir die Senior Primere Afdeling te voldoen. Die Standerd 2-jaar is die eeste jaar waarin die leerling met Geskiedenis as vak kennis maak en daarom behoort die aanbieding informeel te geskied. Geskiedenis is die vak wat op hierdie ouderdomsvlak aan die leerling behoort te verduidelik hoedat instellings en gebruike in sy ongewing en toestande waaronder hy lewe, tot stand gekom het. Daarom moet die leerkrag in gedagte hou dat Geskiedenis in die eerste plek 'n vormingsvak en nie 'n kennisvak is nie en dan ons doel beslis nie wees om die inhoud van die lesse volledig te laat memoriseer nie. Die doel van die skrywers is in die eerste plek om die leerkrag te help om die leerlinge te lei om die verlede te begryp en te waardeer en om die regte gesindheid teenoor die geskiedenis te kweek. Op Standerd 2-vlak sal selfwerksaamhied 'n integrerende deel van die aanbieding uitmaak.show more

Product details

  • 12-17
  • Paperback | 66 pages
  • 170 x 241mm | 40g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 063600810X
  • 9780636008106