Fo***n Gaan Slaap

Fo***n Gaan Slaap

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Fokken gaan slaap is 'n slaaptydboek vir ouers wat in die werklikheid leef, waar 'n paar slapende katjies en oulike rympies nie altyd 'n kleinding geluksalig droomland toe stuur nie. Profaan, liefderik en radikaal eerlik, vertolk dit die bekende - en onuitgesproke - beproewings om jou klein engeltjie aan die slaap te kry. Fokken gaan slaap is skitterend, revolusioner en bitter snaaks - 'n boek vir nuwe, ou en toekomstige ouers. Maar jy moet dit dalk liewer nie vir jou kinders lees nie!
show more

Product details

  • Hardback
  • 198 x 254mm | 240g
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143528777
  • 9780143528777