Eietydse Kruissteek

Eietydse Kruissteek : Projekte Vir Sagte Meubelering

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Hierdie titel bied jou 'n vars kykie op kruissteek en verskaf idees vir stylvolle sagte meubelering. Dit bevat projekte vir elke smaak: van delikate klawerblare op 'n kussing met 'n kant-randjie tot 'n uitbundige brandrissie-ontwerp geborduur op 'n ryk fluweel-rolkussing. Elke hoofstuk skop af met 'n aantal sleutelidees om 'n binneversieringplan te ontwikkel binne en van vier basiese temas: naturrlik, ryk, helder en lig. Daar is altesaam 16 projekte - vier binne elke tema - met variasies by elke projek wat jou wys hoe die ontwerp op verskeie ander artikels soos tafeldoeke en oorgooidekens gebruik kan word. Daar is volledige aanwysings, kleurdiagramme en 'n gare-sleutel vir elke projek, en die vaardigheidsvlak - maklik, intermedier of gevorderd - word duidelik aangetoon. Die laaste hoofstuk bevat duidelike volkleur-illustrasies en praktiese inligting oor materiaal, toerusting, hoe om die diagramme te lees en kruissteek-tegnieke.show more

Product details

  • Paperback | 112 pages
  • 218 x 278mm | 435g
  • Metz Press
  • Bellville, South Africa
  • Afrikaans
  • colour photographs
  • 1875001581
  • 9781875001583

Table of contents

Die natuurlike vertrek; die ryk vertrek; die helder vertrek; die ligte vertrek materiaal, toerusting en tegnieke.show more