Die Suid Afrikaanse alfabet

Die Suid Afrikaanse alfabet

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Alex Lattimer se Die Suid-Afrikaanse alfabet bevat pragillustrasies van diere, mense, dinge en plante wat uniek is aan ons land. Die illustrasies is prettig en snaaks. Mense, voorwerpe en gebruike wat onmiskenbaar Suid-Afrikaans is, soos Nelson Mandela, Tafelberg, mielies, koeksisters, 'n braai, ivoor en Johannesburg, word uitgebeeld.
show more

Product details

  • Paperback | 80 pages
  • 214 x 258mm | 160g
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143539159
  • 9780143539155

About Alex Latimer

Alex Latimer is 'n begaafde Suid-Afrikaanse illustrasiekunstenaar en skrywer. Sy boeke word wereldwyd in verskeie tale gelees. The Boy Who Cried Ninja, Penguin's Hidden Talent en Lion vs. Rabbit is 'n paar van sy titels wat in Amerika en Engeland uitgegee is. Hy het ook Rudyard Kipling se Just So Stories geillustreer, in 2013 deur Penguin gepubliseer, en in 2012 het die gewilde From Aardvark to Zuma by Penguin verskyn.
show more