Die Serafim

Die Serafim

4.5 (2 ratings by Goodreads)
By (author) 

Free delivery worldwide

Available. Dispatched from the UK in 4 business days
When will my order arrive?

Description

Die dogter van'n bekende politikus raak vermis nadat sy by 'n omstrede godsdienstige sekte, Die Serafim, aansluit. Siener Mia de Wet word deur die Suid-Afrikaanse Intelligensie Buro genader om haar te help opspoor. Met die hulp van 'n inspekteur van Scotland Yard, gaan hulle op 'n warrelwind soektog wat hul lei op 'n donker pad van sektes en okkultisme. Mia en die agente is egter nie opgewasse teen die sinistere leiers van Die Serafim nie, en word gepeper met voedoe-vloeke en ander bose heksery. Soos hulle een vir een deur die sekte geteiken word, blyk dit duidelik dat almal se lewens in gevaar is, en Mia moet 'n uiters belangrike besluit neem om haar en haar vriende uit die kloue van die dood te red. Wie sal die oorwinnaars in hierdie oorlog tussen die goeie en die bose wees? En wat sal die uiteiendelike prys van oorwinning behels?show more

Product details

  • Paperback | 222 pages
  • 152 x 229 x 12mm | 304g
  • Createspace Independent Publishing Platform
  • United States
  • Afrikaans
  • black & white illustrations
  • 1514802236
  • 9781514802236

About Justine Oliver

Justine Oliver is a born and bred South African. Still residing in Johannesburg, she has travelled extensively and currently shares a charming little townhouse with her beloved Scottish terrier, McCleod and her partner Mr. R. She is also a qualified chef and if she's not writing, she's cooking up a storm. She loves hedonists, epicureans and people who smoke too much.show more

Rating details

2 ratings
4.5 out of 5 stars
5 50% (1)
4 50% (1)
3 0% (0)
2 0% (0)
1 0% (0)
Book ratings by Goodreads
Goodreads is the world's largest site for readers with over 50 million reviews. We're featuring millions of their reader ratings on our book pages to help you find your new favourite book. Close X