Die Penguin Boek Van Sporttrivia

Die Penguin Boek Van Sporttrivia

By (author)  , By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

David O'Sullivan en Kevin McCallum is passievol oor sport en word geboei deur die kleurryke karakters, spanningsvolle oomblikke en nimmereindigende drama wat die sportwereld kenmerk. Jare se kyk-, lees- en verslaggewingswerk oor belangrike sportgebeure het die twee skrywers in staat gestel om 'n magdom inligting te versamel. Hierdie boek is die eindproduk van baie oordenking, argumente en die navolging van bekende sportsterre in pogings om persoonlike staaltjies bymekaar te maak. Dis 'n boeiende versameling trivia en agter-die-skerms-verhaaltjies oor die Suid-Afrikaanse sporttoneel oor die jare. Die Penguin Boek van Suid-Afrikaanse Sporttrivia is ideale leesstof vir sportgeesdriftiges, of diegene wat graag hul sportmal vriende wil uitboul met hul kennis. Het jy geweet: Watter eenoog-Noorweer op 'n stadium kaptein was van die Suid-Afrikaanse krieketspan? Waarom Percy Montgomery vir Bruce James 'n opstopper gegee het voor die 2007 Rugby Wereldbeker? Hoe Thabo Mbeki daarvoor verantwoordelik was dat die Wes-Indiese krieketspan hulle eerste wedstryd verloor het tydens hulle toer in Engeland in Junie 1966? Watter kwaito-ster se pa bekend is vir sy prestasies in perdspring?
Hoe Madonna gehelp het om Gary Kirsten se krieketloopbaan 'n hupstoot te gegee? Waarom Jomo Sono van sy eie trouonthaal gedros het? Waarom Pieter Hendriks se drie in die openingswedstryd van die 1995 Rugby Wereldbeker nooit toegestaan moes gewees het nie? Kry antwoorde op hierdie en nog honderde vrae en beindruk jou vriende met jou buitengewone kennis oor Suid-Afrikaanse sport.
show more

Product details

  • Electronic book text | 153 pages
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143526839
  • 9780143526834

About David O'Sullivan

David O'Sullivan is 'n gewilde radio-geselsprogramaanbieder op Talk Radio 702 en ook aanbieder van Ruggazone op SABC 2.
show more