Die Engel Het 'n Sekelstert

Die Engel Het 'n Sekelstert

By (author) 

Free delivery worldwide

Available. Dispatched from the UK in 3 business days
When will my order arrive?

Description

Uit die pen van Max Minnaar: Die Engel het 'n Sekelstert Alte hou nie van aantreklike mans nie. Alte hou nie van mans nie. Punt. Behalwe van haar broer, Ettienne, wat 'n guns van haar afsmeek en haar sodoende onbedoeld midde-in die speelarena van Retief Ruyters laat beland. Hy is pure man. En hy is aantreklik. Baie aantreklik.. Alte se voorkoms, maar veral haar houding, vestig sy aandag baie pertinent op haar. Hy laat hom nie vermy of ignoreer nie. En hy laat haar uit die staanspoor onomwonde verstaan presies wat die aard van sy belangstelling in haar is, ten spyte van sy betrokkenheid by beeldskone Christine Verwey, 'n sosiale vlinder wat venynig-besitlik is oor hom. Van wie Alte nog minder hou. Daar is egter heelwat onheilige bestanddele wat prut in die duiwel se roerpot: Nywerheidspioenasie, dwelm- en mensehandel ... Soveel so dat ook Vincent genope voel om weer 'n draai te maak. En die poppe begin dans wanneer Alte ontvoer word. Tussendeur dit alles vonk hartstog. Of is dit liefde?show more

Product details

  • Paperback | 144 pages
  • 152 x 229 x 8mm | 209g
  • Createspace Independent Publishing Platform
  • United States
  • Afrikaans
  • black & white illustrations
  • 1514346486
  • 9781514346488