Die bewaker

Die bewaker

4.03 (119 ratings by Goodreads)
By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Vuurtoringwagter Hannes Harker word met sy vrou na 'n afgelee eiland verplaas. Hy ontdek iets wat lank in die toring weggesteek was wat hom sy balans laat verloor, en hy val. In die hospitaal vertel hy met rukke en stote aan verpleegsuster Rika sy lewensverhaal - van sy ma se geheimsinnige dood, van sy onbeheerbare jong vrou, Aletta, en van die verlate eiland waar net die vuurtoringwagters en ghwanowerkers woon. Die twee groepe leef saam maar tog ook streng apart op een van die onherbergsaamste plekke op aarde. Met die aankoms van 'n karakter uit Aletta se verlede kom haar eie geheime onvermydelik aan die lig, net soos die pruttende spanning en onregte wat die ghwanowerkers so lank verduur het tot uitbarsting kom in 'n enkele, skokkende gebeurtenis. Die bewaker is die verhaal van twee geslagte vuurtoringwagters - mans verbete in hulle plig, en vroue wat saam met hulle in skrikwekkende afsondering leef. Dit is geskryf in die kenmerkend meevoerende styl waarvoor Marguerite Poland so bekend is, nou vir die eerste keer in Afrikaans. 'n Roman oor die krag van geheime, die krag van die liefde en die krag van stories.
show more

Product details

  • Paperback | 192 pages
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143539108
  • 9780143539100

About Marguerite Poland

Marguerite Poland het ses romans geskryf, waaronder Train to Doringbult, Shades, Iron Love en Recessional for Grace. In 2003 het die hoog aangeskrewe The Abundant Herds: a celebration of the Nguni cattle of the Zulu people verskyn. Vir die publikasie, gebaseer op haar doktorale proefskrif, het sy saamgewerk met die kunstenaar Leigh Voigt en professor David Hammond-Took. Die eerste twee Sir Percy Fitzpatrick-pryse vir kinderliteratuur is aan haar toegeken, en sy is twee keer bekroon vir haar lewenslange bydrae tot die Engelse letterkunde.
show more

Rating details

119 ratings
4.03 out of 5 stars
5 32% (38)
4 45% (54)
3 17% (20)
2 6% (7)
1 0% (0)
Book ratings by Goodreads
Goodreads is the world's largest site for readers with over 50 million reviews. We're featuring millions of their reader ratings on our book pages to help you find your new favourite book. Close X