Die Afrikaanse skryfgids

Die Afrikaanse skryfgids

Edited by  , Edited by 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Wil jy skryf? Het jy kundige en ervare skrywers se hulp nodig om jou ideaal te verwesenlik? Die Afrikaanse Skryfgids, 'n hulpmiddel vir voornemende (en reeds gepubliseerde) skrywers, kan die wonderwereld van woorde vir jou open. Hierdie omvattende gids - die eerste in sy soort in Afrikaans - is gemik op almal wat meer van die skryfkuns, skryftegnieke en die Suid-Afrikaanse uitgewersbedryf wil weet. Die medewerkers, almal gerekende skrywers op hul onderskeie spesialiteitsgebiede, stel die inligting op 'n toeganklike manier bekend. Hulle deel hul "fabrieksgeheime", praktiese raad ten opsigte van die skryfproses wat oor lang jare van frustrasie en foute ontwikkel is, nou ruimskoots met voornemende skrywers. Niemand hoef in dieselfde slaggate te trap nie.
show more

Product details

  • Paperback
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143530151
  • 9780143530152

Review quote

"'n Uiters leesbare en belangrike samestelling van inligting wat beslis vir enige voornemende skrywer 'n skat van kennis kan wees om die eerste tree op die pad na 'n skryfloopbaan te gee. Dit is egter ook veel meer as bogenoemde - die samestelling kan van besondere waarde wees vir studente, onderwysers en taalliefhebbers in die algemeen." - Johan Anker
show more