Dagboek van 'n Wimp: Die Laaste Strooi

Dagboek van 'n Wimp: Die Laaste Strooi

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Kom ons wees eerlik: Greg Heffley gaan nooit sy wimp-gewoontes laat staan nie. Iemand moet dit nog net aan Greg se pa verduidelik. Sien, Frank Heffley dink hy kan sy seun so ver kry om sy spiere te bult en hy laat Greg deelneem aan georganiseerde sport en ander "manlike" aktiwiteite. Natuurlik kan Greg maklik koes vir sy pa se pogings om hom te verander. Maar as Greg se pa dreig om hom na 'n militere akademie te stuur, besef Greg hy sal hom moet regruk voordat hy weggeruk word.
show more

Product details

  • Paperback
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 014353856X
  • 9780143538561

About Jeff Kinney

Jeff Kinney is 'n aanlyn-speletjiesontwikkelaar en -ontwerper, en 'n nommer 1 New York Times-topverkoper-outeur. In 2009 het Time-tydskrif hom benoem as een van die 100 invloedrykste mense in die wereld. Hy het sy kinderdae in Washington D.C. deurgebring en in 1995 na New England verhuis. Jeff woon saam met sy vrou en twee seuns in die suide van Massachusetts.
show more