Carl SE Fabels

Carl SE Fabels

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Die doelwit van die Kaperjol-reeks is dat leerders hul kontak met Afrikaans as addisionele taal moet geniet. Die leerdersboek bevat 'n wye verskeidenheid tekste (stories, raaisels, rympies, liedjies) wat die moderne leerder se leefwereld weerspieel. Deur middle van die kommunikatiewe benadering binne 'n uitkomsgebaseerde raamwerk word geweldig baie moontlikhede geskep vir die verwerwing van woordeskat, praat-, luister-, lees- en skryfvaardighede, sowel as visuele geletterdheid word speel-speel aangemoedig. In die Onderwysersgids is daar wenke vir verdere aktiwiteite, riglyne oor hoe om taalverwerwing binne die kommunikatiewe benadering te verseker, leiding oor assessering en opsommende tabelle wat onderwysers bystaan om te verseker dat alle leeruitkomste en assesseringstandaarde van die leerarea Tale bereik word. Die Kaperjol Graad 3 Leesboek is toegespits op die leesleeruitkoms, en bied binne 'n prettige verhaal geleentheid vir die vaslegging van woordeskat en taalstrukture.show more

Product details

  • 12-17
  • Book
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0636049795
  • 9780636049796