Bomskok Babelas

Bomskok Babelas

By (author) 

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

1989. In Johannesburg blaker 'n growwe en rowwe klein koerantjie, Vryheid op Vrydag, week na week op sy voorblad die verhaal uit van die bloedige einde van apartheid. Stories wat die regering van FW de Klerk tot elke prys stil wil hou. En die manne van Sektor C, 'n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur wag in spanning op die groot storie - die Groot Storie - wat die regering tot 'n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is. Bomskok is 'n tragiese rillerkomedie, 'n moordstorie en 'n kroegstorie. En alles behalwe 'n ware storie.
show more

Product details

  • Electronic book text
  • Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
  • The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
  • Parklands, South Africa
  • Afrikaans
  • 0143531115
  • 9780143531111

About Tinus Horn

Tinus Horn is 'n oud-joernalis wat deesdae skilder en skryf en kort animasieflieks maak. Bomskok verskyn 18 jaar na sy eerste boek, Droster.
show more