Afrikaans Sonder Grense: Graad 9 / Standerd 7

Afrikaans Sonder Grense: Graad 9 / Standerd 7

Currently unavailable

We can notify you when this item is back in stock

Add to wishlist

AbeBooks may have this title (opens in new window).

Try AbeBooks

Description

Hierdie boek is opgestel in ooreenstemming met die gees en die inhoud van die nuwe funksionele sillabusse wat tans in tweedetaalonderrig ingevoer word. Die werk is ingedeel in dertig lesreekse wat elk eis sistematiek vertoon, gegrond op voorgeskrewe leerplanaanduidings: luister en praat, lees en praat, lees en skryf, praat en skryf. Uit hierdie indeling is dit duidelik dat die volle taalvaardigheidspektrum - luister, verstaan, praat, lees en skryf - in berekening gebring is met 'n ietwat sterker beklemtoning as voorheen van die funksionele komponent. Die uitgangspunt by die skryf van die boek was om Afrikaans los te maak van 'n eensydige strukturele benadering en die leerling bewus te maak van die feit dat alle aspekte van lewe en werklikheid deur middel van Afrikaans verwoord kan word. Daarom is daar dan ook 'n sterk aanbod van gekontekstualiseerde taal in die boek, nie net vanwee die leespotensiaal daarvan of die moontlikheid tot begripstoetsing nie, maar ook om aan die leerlingshow more

Product details

  • 12-17
  • Paperback | 169 pages
  • 162 x 240mm | 240g
  • Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
  • Maskew Miller Longman Pty.Ltd ,South Africa
  • Cape Town, South Africa
  • Afrikaans
  • 0636007367
  • 9780636007369